a wine tasting term describing a wine with a texture that is harmonious, smooth, not coarse or tannic - a desirable characteristic associated with maturity and age.
Synonyms:mellow
Afrikaans: volrondebyvoeglike naamwoord
Onderwerp: Wynproe
'n wynproeterm vir 'n wyn met 'n harmonieuse tekstuur, glad, nie grof of tannienagtig – 'n gesogte eienskap wat met rypheid en ouderdom geassosieer word.