refers to the length of time a wine's flavours and mouth-feel linger after swallowing or spitting and is an important indicator of quality.
Synonyms:finish
Afrikaans: nasmaakselfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynproe
verwys na die tydsbestek waartydens 'n wyn se geure en mondgevoel in die mond agterbly, nadat dit gesluk of uitgespoeg is. Dit is 'n belangrike aanduiding van kwaliteit.