'n stuk gereedskap wat soos 'n skaaf lyk, met handvatsels aan beide kante. Dit word tydens vatkonstruksie deur kuipers gebruik om die buite-oppervlaktes skoon te skaaf.
English: swiftnoun
Subject: Cooperage, Implement
a plane-like tool with handles to either side, used by coopers shaving the surfaces of the heads during barrel construction.