'n wynmaakprosedure waarin druk toegedien word. 'n Pers word gebruik om die vloeistof uit die vaste gedeeltes van druiwe, druiwetrosse of druiwepulp, te druk.
English: pressverb
Subject: Winemaking
a wine making procedure whereby pressure is applied, using a press, to grapes, grape clusters or grape pomace in order to squeeze the liquid out of the solid parts.