1. a wine tasting term describing a wine whose components are ill-matched. 2. describing vines with quantities of grapes not in balance with the vigour.
Afrikaans: ongebalanseerdbyvoeglike naamwoord
Onderwerp: Wynproe, Wingerdboukunde
1. 'n wynproeterm vir 'n wyn waarvan die komponente nie by mekaar pas nie. 2. beskryf wingerdstokke met hoeveelhede druiwe wat nie in balans met die groeikrag is nie.