a French term used for the relationship of soil, climate, topography and all other factors that influence the vine and the ultimate character of a wine.
Afrikaans: terroirselfstandige naamwoord
Onderwerp: Wingerdboukunde
'n Franse term wat gebruik word vir die verwantskap tussen grond, klimaat, topografie en alle ander faktore wat die wingerdstok en die uiteindelike karakter van 'n wyn, beïnvloed.