Some words selected from our dictionary:
Subject: Wine style
Afrikaans: perléwyn
Xhosa: iwayini ehlwahlwazayo
Subject: Propagation
Afrikaans: okuleermes
Xhosa: imela yokuvula ixolo
Subject: Winemaking
Afrikaans: druiwetrap
Xhosa: ukuxovula
Subject: Viticulture
Afrikaans: tip
Xhosa: ukucuthwa kwamahlahla
English - ingalo yokuhluza
English: racking arm
noun
Subject: Equipment, Winemaking
a gooseneck tube and valve arrangement through the lower end of a container rotatable so as to enable the removal of clear fluid down to near the sediment
Afrikaans: oortapkraan
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Toerusting, Wynbereiding
'n gansnek-buis en kleprangskikking wat deur die onderste deel van ‘n houer roteer kan word. Dit maak dit moontlik om die helder vloeistof afwaarts te verwyder, tot naby die afsaksel.