1. the heavy, colloidal substances found in ripe fruit which promotes the formation of gelatinous solutions and hazes in the finished wine. 2. a structural polysaccharide found in plant cell walls.
Afrikaans: pektienselfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding, Botanie
1. die swaar, kolloïdale stowwe wat in ryp vrugte gevind word en wat die vorming van jelagtige oplossings en wasigheid in die voltooide wyn, bevorder. 2. 'n strukturele polisakkaried wat in plantselwande gevind word.