an analytical technique for separating chemical substances by exploiting the differences in the rates at which they pass through a bed of a porous, semisolid substance.
Afrikaans: jelkromografieselfstandige naamwoord
Onderwerp: Analise
'n analitiese tegniek vir die skeiding van chemiese stowwe, deur gebruik te maak van die verskillende snelhede waarteen hulle deur 'n bed van poreuse, semi-vaste stowwe, beweeg.