Some words selected from our dictionary:
Subject: Cooperage
Subject: Winemaking
Subject: Grapevine disease
Subject: Viticulture
Subject: Wine tasting
Afrikaans: aromawiel
Xhosa: ivili levumba
English - umthamo
Isifanakuthi okanye isisthethanonye: ukunika ithamo

English: dosage
noun
Subject: Winemaking
1. a syrupy mixture of sugar and wine that is added to still wine, along with yeast, to fuel secondary fermentation in the bottle during bottle fermentation to make sparkling wine. 2. a syrupy mixture added to sparkling wine after dégorgement for sweetening.
Synonyms: expedition liqueur
Afrikaans: versoeting
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding
1. 'n stroopagtige mengsel van suiker en wyn wat by stilwyn gevoeg word, tesame met gis, om sekondêre fermentasie in die bottel aan te stook, gedurende bottelfermentasie vir die maak van vonkelwyn. 2. ‘n stroopagtige mengsel wat na gismoerverwydering by vonkelwyn gevoeg word, vir versoeting.
Sinonieme: dosage