Some words selected from our dictionary:
Subject: Wine style
Afrikaans: oesjaar port
Xhosa: i-port evuthiweyo
Subject: Viticulture
Afrikaans: skaamdraer
Xhosa: isivelisi kancinci
English - draadversteller selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wingerdboukunde
'n toestel wat op die prieeldraad gebruik word om te verseker dat die regte spanning gehandhaaf word.
Sinonieme: draadspanner

English: wire tensioner
noun
Subject: Viticulture
a device used on the trellis wire to ensure that the correct tension is maintained.
Xhosa: isitsali-cingo