die wingerbouprosedure waarin die vrugdraende wingerdkultivar of 'n volwasse wingerdstok verander word deur 'n oog of 'n entjie van die geselekteerde kultivar in te voeg, maar die gevestigde wortelstelsel te behou.
Sinonieme:oor-werk
English: top workingnoun
Subject: Viticulture
the viticultural procedure in which the fruiting vine cultivar of a mature vineyard is changed by inserting a bud or a graft of the selected cultivar, but retaining the established root system.