Some words selected from our dictionary:
Subject: Grapevine physiology
Afrikaans: rouband
Xhosa: isigulo sesiqu sequnube
Subject: Viticulture
Afrikaans: nablom
Xhosa: emva kokudubula
Subject: Winemaking
Subject: Cooperage
Afrikaans: toestop, digmaak, waterdig maak
Xhosa: tywina
English - voedingstof selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wingerdboukunde, Wynkunde
organiese en anorganiese verbindings wat 'n lewende organisme vir die onderhoud van sy noodsaaklike lewensprosesse, van die omgewing moet verkry.
Sinonieme: nutriƫnt

English: nutrient
noun
Subject: Viticulture, Oenology
organic and inorganic compounds that a living organism must acquire from the environment to support essential life processes.
Xhosa: isondlo