Some words selected from our dictionary:
Subject: Grapevine disease
Subject: Wine tasting
Subject: Winemaking
English - vrugtesuiker selfstandige naamwoord
Onderwerp: Chemie, Wynbereiding
eenvoudige (reduserende) fermenteerbare suiker in druiwe, wat in wyn sal lei tot 'n verhoogde smaakdrempel vir soetheid, as gevolg van die twee hoofsuikers in druiwe.
Sinonieme: fruktose

English: fructose
noun
Subject: Chemistry, Winemaking
simple (reducing) fermentable sugar in grapes, which in wine, will result in a heightened sweetness threshold due to the two main sugars in grapes.
Xhosa: ifruktowuzi
Isifanakuthi okanye isisthethanonye: iswekile evelakwidiliya