Some words selected from our dictionary:
Subject: Botany
Afrikaans: flavonol
Xhosa: iflavonoli
Subject: Chemistry, Winemaking
Afrikaans: glukaan
Xhosa: iglukhani
Subject: Grapevine morphology
English - utywino-siqinisekiso
English: certification seal
noun
Subject: Regulatory
a guarantee to the public that the claims made on the labels about the wine are true and that the wine was of acceptable quality when it was evaluated by the Wine and Spirit Board for certification.
Afrikaans: sertifiseringseël
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Regulatories
'n waarborg aan die publiek dat die aansprake wat ten opsigte van die wyn op die etiket gemaak word, waar is en dat die wyn se kwaliteit aanvaarbaar was toe dit deur die Wyn- en Sprititusraad vir sertifisering evalueer is.