a process in wine making in which microorganisms metabolise grape compounds, producing various products such as ethanol, glycerol and lactate.
Afrikaans: fermentasieselfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding
'n proses in wynbereiding waar druifverbindings deur mikroörganismes gemetaboliseer word. Dit lei tot produksie van verskillende produkte soos etanol, gliserol en laktaat.