Some words selected from our dictionary:
Subject: Grapevine morphology
Afrikaans: suierloot
Xhosa: umfunxi
Subject: Brandy
Afrikaans: brandewyn
Xhosa: ibranti
Subject: Chemistry
English - ukhuliso kumphanda
English: barrel ageing
noun
Subject: Winemaking
a period of time the wine has spent in barrels before selling, and affects wine in a number of ways: the flavours of newly blended wines knit together, tannins in red wine soften and white wines become richer and more full-bodied.
Synonyms: barrel maturation
Afrikaans: vatveroudering
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding
die tydsduur wat die wyn in vate deurgebring het voordat dit verkoop word, affekteer wyn op verskillende maniere: die geure van pas-versnyde wyne vleg saam, tanniene versag in rooiwyn en witwyne word ryker en voller.