a long-chain polymeric polysaccharide of beta-glucose that forms a hard, semitransparent material found throughout the natural world. Chitin is the main component of the cell walls of fungi.
Afrikaans: chitienselfstandige naamwoord
Onderwerp: Biochemie
'n langketting polimeriese polisakkaried van beta-glukose. Dit vorm 'n harde, semi-deursigte materiaal wat dwarsdeur die natuurlike wêreld gevind word. Chitien is die hoofbestanddeel van swamme se selwande.