a treatment or a chemical that is capable of producing a genetic mutation (change), by causing changes in the DNA of living organisms.
Afrikaans: mutageenselfstandige naamwoord
Onderwerp: Biotegnologie
'n behandeling of chemikalie wat in staat is om 'n genetiese mutasie (verandering) te bewerkstellig, deur veranderinge in die DNA van lewende organismes te veroorsaak.