a range of techniques used to engage the purchaser, which may include discounting, coupons, guarantees, free gifts, competitions, vouchers, demonstrations, bonus commission and sponsorship.
Afrikaans: verkoopspromosieselfstandige naamwoord
Onderwerp: Bemarking
'n reeks van tegnieke wat gebruik word om die koper te betrek. Dit mag afslag, koepons, waarborge, gratis geskenke, kompetisies, demonstrasies, ekstra kommissie en borgskappe, insluit.