Some words selected from our dictionary:
Subject: Winemaking
Subject: Botany
Afrikaans: teelweefsel, kambium
Xhosa: ikhambiyam
Subject: Regulatory
Afrikaans: wynwetgewing
Xhosa: umthetho wewayini
Subject: Grapevine morphology
Afrikaans: eksokarp
Xhosa: ixolo, intsuba
English - i-elektrodayalisisi
English: electrodialysis
noun
Subject: Winemaking
dialysis at a rate increased by the application of an electric potential across the dialysis membrane, especially to remove electrolytes from a colloidal suspension and used mostly in cold stabilisation of wines.
Afrikaans: elektrodialise
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding
dialise teen 'n snelheid wat verhoog word deur 'n elektriese potensiaal oor die dialise-membraan aan te lê, veral om elektroliete uit die kolloïdale suspensie te verwyder. Dit word meestal gebruik by koue stabilisasie van wyne.