Some words selected from our dictionary:
Subject: Chemistry, Winemaking
Afrikaans: ester
Xhosa: i-estha
Subject: Propagation
Afrikaans: kloofenting
Xhosa: ufakelo
Subject: Marketing
Afrikaans: promosie
Xhosa: inkuthazo yokuthenga
Subject: Viticulture
English - vleuelklep selfstandige naamwoord
Onderwerp: Toerusting, Wynbereiding
'n plat ronde plaat, geplaas in die middel van 'n toestel wat tipies gebruik word om die vloei van 'n vloeistof deur 'n gedeelte van die toestel, te reguleer.
Sinonieme: vlinderklep

English: butterfly valve
noun
Subject: Equipment, Winemaking
a flat circular plate positioned in the centre of a device typically used to regulate a fluid flowing through a section of the device.
Xhosa: ivalvu elibhabhathane