'n organisme met selle wat een of meer gene bevat wat van 'n ander bron as die moederorganisme afkomstig is, i.e. 'n verskillende spesie. Hierdie gene word kunsmatig in 'n spesifieke variëteit ingevoeg.
Sinonieme:transgenies
English: transgenicadjective
Subject: Biotechnology
an organism with cells that contain one or more genes originating from a source other than the organisms parents i.e. a different species. These genes are artificially inserted into a specific variety.