English - wynsteensuur(sout)selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding
skadelose kristalle wat gedurende gisting of bottelveroudering (dikwels op die kurk) mag vorm, soos wat die wynsteensuur, wat natuurlik in wyn voorkom, uit die oplossing presipiteer.
Sinonieme:tartraat
English: tartratenoun
Subject: Winemaking
harmless crystals that may form during fermentation or bottle ageing (often on the cork) as the tartaric acid, naturally present in wine, precipitates out of the solution.