'n apparaat om vloeistowwe, soos wyne, te distilleer. Dit bestaan uit 'n houer waarin die stof deur hitte verdamp word en 'n afkoelingstoestel waarin die damp gekondenseer word.
Sinonieme:distilleerketel
English: stillnoun
Subject: Equipment
an apparatus for distilling liquids, such as wines, consisting of a vessel in which the substance is vapourised by heat and a cooling device in which the vapour is condensed.