English - grondgebaseerde vleilandselfstandige naamwoord
Onderwerp: Afval en afvalbestuur
‘n uitgevoerde, kunsmatige vleiland of rietbedding, bevattende gruis vanaf hoë-energie alluviale afsettings, sodat die afvalwater behandel kan word as dit daardeur vloei.
English: gravel-bed wetlandnoun
Subject: Waste and waste management
an artificial wetland or reed bed that is lined and contains pebbles of high energy alluvial deposits in order to treat waste water as it runs through it.