Some words selected from our dictionary:
Subject: Wine tasting
Subject: Distillation
Subject: Winemaking
English - oorpomp selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding
die proses om wyn vanaf die bodem van die tenk op te pomp en te spat oor die bokant (doppelaag) van die fermenterende mos. Die doel is om die doppe wat deur koolstofdioksied na die oppervlak van die mos gestoot is, onder te dompel.
English: pump over
verb
Subject: Winemaking
the process of pumping wine up from the bottom of the tank and splashing it over the top (cap) of the fermenting must, the purpose is to submerge the skins that carbon dioxide has pushed to the surface of the must.
Xhosa: ukumpompela etankini