Some words selected from our dictionary:
Subject: Viticulture
Subject: Trellising
Subject: Winemaking
Afrikaans: eikehoutpoeier
Xhosa: umgubo wom-oki
English - voorloper selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding, Wingerdboukunde
1. 'n chemikalie wat 'n ander een, waarvan dit die bron is,  voorafgaan. 2. eerste verbinding wat in die blare geproduseer word. Dit word na sy bestemming, waar dit in die finale molekuul gemetaboliseer word, vervoer.
English: precursor
noun
Subject: Winemaking, Viticulture
1. a chemical which precedes and is the source of another. 2. first compound produced in leaves, transported to its destination where it is metabolised into the final molecule.
Xhosa: isiqalelo