Some words selected from our dictionary:
Subject: Viticulture
Subject: Marketing
Afrikaans: veiling(s)wyn
Xhosa: iwayini yefandesi
Subject: Winemaking
Afrikaans: moerwyn
Xhosa: iwayini yemula
English - polimerase kettingreaksietoets selfstandige naamwoord
Onderwerp: Analise
'n tegniek in molekulêre biologie om 'n enkele of 'n paar kopieë van 'n spesifieke fragment van DNA te vermeerder, en kan gebruik word om virusse en ander siektes wat in die wingerdstok gevind word, te identifiseer.
English: polymerase chain reaction test
noun
Subject: Analysis
a technique in molecular biology to amplify a single or a few copies of a piece of DNA and can be used to identify viruses and other diseases found in the grapevine.

Abbreviation: PCR
Xhosa: uvavanyo lwezifo zediliya
Isifanakuthi okanye isisthethanonye: uvavanyo-zifo i-PCR