die chemiese band wat tussen die karboksielgroepe en aminogroepe van aangrensende aminosure gevorm word. Dit vorm die primêre binding van alle proteïen strukture.
English: peptide bondnoun
Subject: Chemistry
the chemical bond formed between the carboxyl groups and amino groups of neighbouring amino acids, constituting the primary linkage of all protein structures.