English - papierchromatografieselfstandige naamwoord
Onderwerp: Chemie
prosedure vir die ontleding van komplekse chemiese mengsels, deur progressiewe absorpsie van die komponente van die onbekende monster (in 'n oplossing) op papier van 'n spesiale graad.
English: paper chromatographynoun
Subject: Chemistry
procedure for analysis of complex chemical mixtures by the progressive absorption of the components of the unknown sample (in a solvent) on a special grade of paper.