as 'n alternatief vir eikehoutvate, word eikehoutskaafsels in 'n groot “teesak” geplaas, waarna die sak in vlekvryestaal-houers, gevul met wyn, geplaas word.
English: oak shavingsnoun
Subject: Winemaking
as an alternative to oak barrels, oak shavings are placed in a large 'tea bag' that is placed inside stainless steel containers of wine.