Some words selected from our dictionary:
Subject: Regulatory
Afrikaans: wynwetgewing
Xhosa: umthetho wewayini
Subject: Bottle size
English - massakeuring selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wingerdboukunde, Voortplanting
'n wingerdkundige tegniek wat gebruik word om stokke vir die voorsiening van groot hoeveelhede oë, vir voortplanting van wingerdstokke, te selekteer, sonder vergelykende analises van fenotipes (versus kloonseleksie).
Sinonieme: massaseleksie

English: mass selection
noun
Subject: Viticulture, Propagation
a viticulture technique used to select vines to provide large quantities of buds for the propagation of vines, without comparative analysis of feno types (versus clonal selection).
Xhosa: ukukhetha amaninzi