1.'n wynbereidingsproses, gebruik om wyne teen kaliumbitartraat kristallisasie te stabiliseer en vir aanpassing van suurheid. 2. kom in grond voor wanneer elemente bygevoeg word.
English: ion exchangenoun
Subject: Soil science, Winemaking
1. a process in wine making used in stabilising wine against potassium bitartrate crystallisation and adjusting acidity. 2. takes place in soil when elements are added.