Some words selected from our dictionary:
Subject: Botany
Afrikaans: askospoor
Xhosa: i-ascospore
Subject: Biochemistry
Afrikaans: valien
Xhosa: ivalini
Subject: Cooperage
Afrikaans: kuiper, vatmaker
Xhosa: umenzi weefatyi
Subject: Viticulture
English - inisiasieperiode selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wingerdboukunde
botaniese term vir die aanvang van die wingerdstok se vrugvorming, wanneer die eerste tekens van bloeiwyses as klein, knopagtige strukture in die ontwikkelende oog, waargeneem kan word.
Sinonieme: blomtrosinisiasie

English: initiation period
noun
Subject: Viticulture
botanical term for the start of the vine's fruiting when the first signs of inflorescence are evident as small knob-like structures in the developing bud.
Xhosa: ukubekelela