'n wyn met karbonering, gewoonlik geproduseer deur sekondêre gisting in die bottel. Dit kan ook onopsetlik geproduseer word, deur vertraagde appelmelksuur of alkoholiese gisting.
English: gassyadjective
Subject: Winemaking
a wine with carbonation, usually produced by a secondary fermentation in the bottle, but could also be unintentionally produced by late malolactic or alcoholic fermentation.