meet die kookpunt (temperatuur) van water of 'n water-oplossing, vir bepaling van die alkoholinhoud van 'n wyn deur meting van die temperatuur van die damp wat ontwikkel word, weg van die hittebron.
English: ebulliometernoun
Subject: Instrument
measures the boiling point (temperature) of water or a water solution, for measuring alcohol content of a wine by measuring the temperature of the vapour generated away from the heat source.