die meganiese proses om die druiwestingels voor gisting te verwyder sodat, gedurende gisting, die bitter tanniene in die stingels nie na die wyn oorgedra word, en dit wrang maak nie.
English: destemmingnoun
Subject: Winemaking
the mechanical process of removing grape stems prior to fermentation so that, during fermentation, bitter tannins in the stems will not transfer to the wine and make it harsh.