die doelbewuste blootstelling van wyn aan baie lae temperature voor bottelering, hoofsaaklik om die tartraatkristalle wat later sou kon presipiteer, te stabiliseer.
Sinonieme:tartraatstabilisasie
English: chillproofingnoun
Subject: Winemaking
the deliberate treatment of wine to very low temperatures prior to bottling, primarily to stabilise tartrate crystals that might precipitate later.