English - chemiese suurstofbehoefteselfstandige naamwoord
Onderwerp: Afval en afvalbestuur
'n maatstaf van die suurstof-ekwivalent van die organiese materiaal-inhoud van die monster, wat vatbaar is vir oksidasie deur 'n sterk chemiese oksideermiddel.
English: chemical oxygen demandnoun
Subject: Waste and waste management
a measure of the oxygen equivalent of the organic matter content of the sample that is susceptible to oxidation by a strong chemical oxidant.