Some words selected from our dictionary:
Subject: Viticulture
Afrikaans: eerste drag
Xhosa: isivuno sokuqala
Subject: Grapevine morphology
Afrikaans: eksokarp
Xhosa: ixolo, intsuba
Subject: Grapevine disease
English - sertifiseer werkwoord
Onderwerp: Wynbereiding, Wingerdboukunde
1. verleen matiging in terme van die Wyn van Oorsprong-stelsel vir die gebruik van besonderhede wat verband hou met die verkoop van wyn. 2. die wingerdboukundige prosesse waar wingerdvoortplantingsmateriaal deur die Departement van Landbou goedgekeur word as synde vry van bekende skadelike virusse, onderworpe aan die regulasies van die Wyndruif Verbeterings Vereniging.
English: certify
verb
Subject: Winemaking, Viticulture
1. grant authorisation in terms of the Wine of Origin scheme for the use of particulars in connection with the sale of wine. 2. the viticultural process where grapevine propagation material is approved free of known harmful viruses by the Department of Agriculture, under regulations of the Vine Improvement Association.
Xhosa: qinisekisa