Some words selected from our dictionary:
Subject: Propagation
Afrikaans: entjie
Xhosa: isiqu esizokufakelelwa
Subject: Viticulture, Implement
Afrikaans: kapploeg
Xhosa: ukukofola
Subject: Viticulture, Implement
Afrikaans: handskoffel
Xhosa: igaba
English - (uit)bot selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wingerdboukunde, Wingerdstok-ontwikkeling
'n fenologiese stadium wat verbonde is aan die swel en oopmaak van die skubblare van 'n slapende oog, gevolg deur verskyning van die eerste teken van groen binne die ontwikkelende wollerige oog.
English: bud break
noun
Subject: Viticulture, Grapevine development
a phenological stage associated with the swelling and opening of the bud scales of a dormant bud, followed by the appearance of the first sign of green within the developing woolly bud.
Synonyms: bud burst
Xhosa: umdubulo