Some words selected from our dictionary:
Subject: Wine tasting
Afrikaans: aards, gronderig
Xhosa: nomhlaba
Subject: Viticulture
Afrikaans: sonlig
Xhosa: ukukhanya kwelanga
Subject: Grapevine pest
Afrikaans: insekte
Xhosa: isinambuzane
Subject: Microbiology
Afrikaans: inokulum
Xhosa: isivundisi
English - gaskombers selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding
'n wynmaak-term vir die beskerming van druiwe, wyn en druiwesap teen suurstof deur dit met 'n inerte gas soos koolstofdioksied te bedek.
English: blanketing
noun
Subject: Winemaking
a winemaking term for protecting grapes, wine or grape juice from oxygen by covering it with an inert gas such as carbon dioxide.
Xhosa: ukwambathisa