'n talmende smaaksensasie, wat in die mond op die smaakkliere waargeneem word. Dit word dikwels geassosieer met polifenoliese verbindings, veral tannien of 'n hoë sulfaatinhoud.
English: bitternessnoun
Subject: Wine tasting
a lingering taste sensation, detected in the mouth on the tastebuds, often associated with polyphenolic compounds, especially tannin or a high sulphate content.
Synonyms:amertume Term note: French term for "bitterness".