1. the second fermentation that occurs in the bottle during the production of sparkling wine using the traditional method. 2. unwanted fermentation in bottles in still wine leading to a wine fault.
Afrikaans: bottelgistingselfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding, Wynfout
1. die tweede gisting wat in die bottel plaasvind tydens die produksie van vonkelwyn volgens die tradisionele metode. 2. ongewenste gisting in bottels by stilwyn, wat lei tot 'n wynfout.