Some words selected from our dictionary:
Subject: Viticulture, Winemaking
Afrikaans: yster
Xhosa: intsimbi
Subject: Chemistry
Afrikaans: alkaliniteit
Xhosa: ubu-alkhalayini
Subject: Biotechnology
Afrikaans: geenskyfie
Xhosa: ichip yeDNA
English - Cape vintage noun
Subject: Wine style
a full-bodied, dark port made from a single vintage which was matured in oak casks or tanks for at least one year and can only be sold in glass containers.

Term note: First letter of first word capitalised and following words in lower case or first letter of each word capitalised. Use consistently.
Afrikaans: Kaapse oesjaar
selfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynstyl
'n lywige, donker port, gemaak van 'n enkele oesjaar wat vir ten minste een jaar in eikehoutvate of tenke verouder is en slegs in glashouers verkoop kan word.
Termetiket: Eerste woord in hoofletters en volgende woord in kleinletters of alle woorde in hoofletters. Gebruik konsekwent in teks.
Xhosa: iPothi eyodwa