yeast cell walls consisting predominantly of beta-glucans and mannans, with some chitin and protein which are often used in wine making to avoid stuck fermentations.
Synonyms:yeast hulls
Afrikaans: gisselwandeselfstandige naamwoord
Onderwerp: Gis
gisselwande bestaan oorwegend uit beta-glukaan en mannane, met 'n bietjie chitien en proteïen. Dit word dikwels by wynbereiding gebruik om steekgisting te voorkom.