a wine named after a grape cultivar. At least 85% of the wine must be from the named cultivar, and the typical cultivar flavour must be present.
Afrikaans: kultivarwynselfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynkunde
'n wyn vernoem na 'n druifkultivar. Ten minste 85% van die wyn moet afkomstig wees van die genoemde kultivar, en die tipiese kultivargeur moet teenwoordig wees.