French term for 'on the lees' - a process of leaving the lees in the wine for a few months accompanied by a regime of periodic stirring.
Afrikaans: sur lie-verouderingselfstandige naamwoord
Onderwerp: Wynbereiding
Franse term vir 'op die gismoer' - 'n proses waar die gismoer vir 'n paar maande in die wyn gelaat word, tesame met 'n regime waar periodiek geroer word.