any of numerous small prolific homopterous insects (superfamily Coccoidea) that have winged males, wingless scale-covered females attached to the vine, and young that suck the juices of vines.
Synonyms:scale insect
Afrikaans: dopluisselfstandige naamwoord
Onderwerp: Wingerdstok-plaag, Wingerdboukunde
enige van talle klein, teelkragtige, gelykvlerkige insekte (superfamilie Coccoidea), met gevleuelde mannetjies, vlerklose dop-bedekte wyfies wat aan die stok vasheg, en jonges wat die sap van die stokke uitsuig.